SupaRugby.com Home Page Springboks Blue Bulls Stormers Sharks Lions Cheetahs Griquas Pumas Leopards Falcons Eagles Cavaliers Mighty Elephants Griffons Bulldogs
SupaRugby 0 Impala Rugbyklub

Join our mailing list


Make suparugby.com your homepage



Maak suparugby.com jou tuisblad

 
 
 
 
 


Latest News / Jongste Nuus


19 Mei 2012
 - 18 Mei 2012 Die Highlanders het Saterdagoggend in Dunedin weer ‘n middelmatige Bulls se nommer gehad en is met hul oorwinning van 16-11 steeds een van die Bulls se hoodoo-spanne.  - 18 Mei 2012...read full story
 
18 Mei 2012
 - 18 Mei 2012 Die Westelike Provinsie is die eerste keer die Vodacombekerkampioene nadat ‘n oud-Griekwa Rohan Kitshoff Vrydagaand in Kimberley in die 81e minuut die drie gedruk het wat hulle in staat gestel het om die eindstryd 20-18 te wen.  - 18 Mei 2012...read full story
 
18 Mei 2012
 - 18 Mei 2012 Drie Statebonds Jeugspele-kampioene is in Affies se eerste rugbyspan ingesluit wat Saterdag in Johannesburg teen Jeppe te staan kom. Die slot Gerhard de Beer is die Statebondkampioen in sy ouderdomgroep in die diskus en die heelagter Constant Pretorious en die vleuel Andries van der Merwe was lede van die aflossspan wat die SA rekord verpletter het. De Beer, ‘n reus van oor die twee meter sal op slot in die plek van Janse van Rensburg, een van vyf beginners in die Grey-stryd wat nie vir die Jeppe-stryd gekies is nie.  - 18 Mei 2012...read full story
 
18 Mei 2012
 - 18 Mei 2012 Raiders takes on Wits at home in Longdale on Saturday and sees the return of Sean Plaatjies but out goes Ronald Strydom and Zunaid Kok due to injury.  - 18 Mei 2012...read full story
 

 

Articles / Stories

Boksburg: Ngwenya terug vir Uile
Potchefstroom Gimnasium : Lichies Gimmies se groot toets
Johannesburg Polisie: Bobbies want to bounce back
Springs: Springs in die donker
Alberton: Beste 22 gekies
Maties: Maties kies Boishaaiers
Union: Sterkste Bulldogs pak Roodepoort
Maties: Nederlaag klein terugslag
Wanderers: Chiefs victorious again
Boksburg: Dissipline kos Boksburg

Supa Search



RSS Feed Follow us on Twitter