SupaRugby.com - Logo


OP se eie seun frommel hom op
2008-7-5
Domkrag is ‘n naam wat met die OP-legende Frans Erasmus vereenselwig word, maar die Olifante was Saterdag in Port Elizabeth aan die ontvangkant van een van sy eie seuns, Rudi ‘Domkrag’ Mathee in die Luiperds se oorwinning van 47-23.
4 Julie: Johan Oosthuiizen
De Waal ’n winskoop
2008-7-5
Dit was vir die Westelike Provinsie ‘n bargain om Willem de Waal vir Chris Rossouw te verruil. Die nuwe WP-losskakel het Saterdag op Nuweland in tipiese Kaapse eendeweer met drie strafdoele teen Chris Rossouw se enkele een geslaag om die Vrystaters 9-3 te klop.
Blacks weer Bok-aanslag af
2008-7-5
Die All Blacks het ‘n klipharde toets teen die Wêreldkampioen-Bokke Saterdag in ‘n papnat Wellington 19-8 gewen nadat hulle die Bokke se vroeë fisieke aanslag afgeweer het.
Pottie maak soos Herbert
2008-7-4
Jacques-Louis Potgieter het die Bulldogs se tjank met ‘n Eric Herbert (foto)-vertoning in Oos-London afgetrap en 25 punte in sy span se oorwinning van 30-14 aangeteken.
Maanskyn en Rose vir Leeus?
2008-7-4
Dit was Maanskyn en Rose vir die Leeus Vrydagaand op Ellispark toe hulle die Valke na ‘n gesweet 35-23 geklop het vir hul eerste Curriebekeroorwinning van die seisoen.
Boland and Griquas draw
2008-7-4
The Boland Cavaliers and Griquas played to a try-less 9-9 all draw in a Currie Cup encounter in Wellington on a grey Boland Friday afternoon. All the points came via the boots of the kickers, with the Cavaliers trying to play the more entertaining game.
Sharks Akademie klop Puk
2008-7-4
Die Puk se Onder 21’s moes hul onoorwonne status Vrydagmiddag in Durban prysgee toe hulle 20-14 teen ‘n begeesterde Sharks Akademie-span verloor het.

Recent News

Other Articles



Jody's Tyres
Ranch Furnitures
Ranch Furnitures
Stormers Sharks Springboks Cavaliers Eagles Mighty ElephantsLionsBlue BullsCatsBullsGriffonsPumasCheetahsLeopardsFalcons